Saturday, May 5, 2018

Sink


Dit waak  oor my

roep  my naam

my asem

warm.


Vingers koud en hard

voete kaal en seer

Ek wil weg

wil sink

Ek wil verdrink.


Dis geraas

die stilte verdoof

en tog hoor ek jou

ek wil verdwyn

ek wil wegkwyn

Stil. Net ek.

Wil vrek.