Thursday, April 24, 2014

Natgeswete hande

Jy vat my aan met twee natgeswete hande
jy hou my vas en druk my
tot ek stuk van jou krag
my hart versmoor terwyl ek wegdroom
ek beskryf jou woordloos omdat my woorde wegsink
en verdwyn in jou mond
my eie trane hang oor my soos 'n wolk
en stilweg snik ek oor wat ek aan jou doen.

No comments:

Post a Comment